Hoekom (Ft. Cindy Kleinsmith) by K-Rhyme published on 2019-04-03T21:00:07Z Hoekom (issie lewe so) het basically birth gegee aan treffers soos "Hoekom, Waarom, Daarom" en "Lewe soe". Vanaf n quote uit n verse uit en toe n hook, was die woorde: "Hoekom issie lewe soe, hoekom moet ek die bitter kant vannie lewe proe" bekend gestel. Like my page: https://www.facebook.com/KriminalKontent/ En follow die klong op insta: https://www.instagram.com/kriminal_kontent Vir meer detail π€π½ππ½ Artwork: Leilani Solomon (LS.Productions) Comment by WEBSTER Ayeeeπ₯π₯π₯π₯πΏπ¦ 2020-08-18T05:31:44Z